Galimoto MEDIA

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
History

Borgwards is my lewe

E-mail Print PDF

'n Ware Borgward-entoesias is die ou wat weier om in ’n BMW te klim!

In die Klein-Karoo het ons destyds net Fords en Chevs geken. Maar hier rondom 1957 het ’n vindingryke ondernemer op Uniondale, ene mnr. Keller, ’n groot, nuwe, diamantvormige kenteken van gebakte emalje in swart, wit en rooi op sy voormalige fabriek se muur aangebring. In die middel van die diamant het ’n naam gepryk waarvan ons nog nooit gehoor het nie: BORGWARD.

 

Borgward Saamtrek

E-mail Print PDF
User Rating: / 2
PoorBest 

Die Borgward Saamtrek by Gariepdam in April

Die Britte het iets geweet waarvan Suid-Afrikaners nie geweet het nie, en tot ons nadeel! Reeds vanaf 1952 was Borgwards op die Koninklike Eiland te koop. Dit was veral die diesel vierdeur sedan en stasiewaens wat die aandag daar getrek het omdat brandstof na afloop van die oorlog nog steeds gerantsoeneer was en brandstofverbruik vir vervaardigers baie punte getel het.

 

Borgward

E-mail Print PDF

DR (H.C.) CARL FRIEDRICH WILHELM BORGWARD (10.11.1890-28.7.1963)

‘n Paar dekades gelede het die bekende motorjoernalis, Fred Schnetler, ‘n boek geskryf met die selfverklarende titel: Motors en hul Makers. Hierin het hy ook die geskiedenis van Carl Borgward en sy verskillende motormaatskappye, opgeteken.

 

Dakar 2011

E-mail Print PDF

Dakar 2011 en ultra-tydrenne het ‘n lang aanloop...

Oujaar is uitpaktyd en regmaak vir die nuwe jaar! Dit is veral dán wat daar weer kosbaarhede uit die verlede gekry word en daar op die ou einde omtrent niks weggegooi word nie. Soos die Britse motortydskrif van 1949 met ‘n spotprent oor die eerste Trans-Afrika tydren wat vir 1950-1951 in die vooruitsig gestel was. (Vir hierdie kosbare tydskrif moet ek weereens  vir Chris Steyn dankie sê).

 
  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  3 
  •  Next 
  •  End 
  • »


Page 1 of 3