Galimoto MEDIA

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Afrikaans

Hyundai Elantra GLS Outo

E-mail Print PDF

Hyundai Elantra GLS Outo verander die speelveld

Dit voel soos nou-die-dag wat die Hyundai handelsmerk op die plaaslike toneel verskyn het met sy Accent en Elantra modelle. Van Windhoek tot Witbank het die Koreaanse vervaardiger kopers gelok wat waarskynlik éérs na die prys en dan daarna na die motor self gekyk het.Met die wegtrekslag het die verkope die hoogte ingeskiet en het die uitstekende diens wat die handelaars verskaf het, bygedra tot die suksesstorie.

 

Ford Ranger

E-mail Print PDF

Nuwe Ford Ranger

Ek onthou nog hoe ek die eerste keer van die Ford Courier bakkie bewus geword het, op die dorp waar ek groot geword het. Dit was ‘n weergawe van die Mazda B-reeks bakkies wat met ‘n Ford kenteken en ander sierrooster die plek van die Cortina-gebaseerde bakkies in die Ford-stal moes volstaan.

 

Chevrolet Utility

E-mail Print PDF

Chevrolet se nuwe Ute

Die nuwe BRIC handelsooreenkoms, wat onder andere Brasilië, Indië en nou ook Suid-Afrika insluit, kry praktiese neerslag in die vervaardiging van die nuwe Chevrolet Ute wat nou onlangs by ons op die mark sy opwagting gemaak het.

 

Lexus IS 350

E-mail Print PDF

’n nuwe standaard vir verrigting en elegansie

Lexus het in November hulle nuwe middelslag IS 350 EX en SE modelle in die Suid-Kaap bekendgestel en motorjoernaliste kon na hartelus hierdie luukse motor met sy hoë verrigting deur die Outeniekwa- en Robinsonpasse looi. En sommige van hierdie joernaliste het omtrent gelooi!

 
  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  3 
  •  4 
  •  5 
  •  6 
  •  7 
  •  8 
  •  9 
  •  10 
  •  Next 
  •  End 
  • »


Page 1 of 24