Galimoto MEDIA

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Galimoto MEDIA

Welcome to Galimoto MEDIA

We are a Helderberg-based publishing company specialising in automotive reviews and historic articles/research, providing local and provincial publications with informative and entertaining content since 1999. Feel free to contact us regarding articles, research and/or photographs that may interest you.

Thank you for visiting us and come back soon!


 

Alfa-Romeo MiTo Quadrifoglio Verde

The hyperactive character

MiTo Quadrifoglio Verde sounds like an item off a posh Italian restaurant menu. In true Mediterranean fashion, the top-of-the-line MiTo turned out to be just as palatable though. Allow me to quickly unravel the various components of its name for you.

Read more...
 

Audi A4

Luister!

Elke jaar verskyn daar in die matrieks se Latyn-vraestel die vraag: Noem twee motors met Latynse name. Die antwoord is natuurlik Audi en Volvo. En dan word die betekenis ook gevra. Vir Audi is dit om te hoor; vir Volvo is dit om te rol!

Read more...
 

Volkswagen Amarok

Amok in die Hok?

Oor minder as ‘n maand gaan die poppe dans as Volkswagen van Suid-Afrika hulle nuwe Amarok bakkie op die mark plaas.
Self nog nie die bakkie gesien en ervaar nie maar van my kollegas het al in Suid-Amerika, waar hy sy oorsprong het, met hom gery en was in die wolke oor sy verrigting - en waar hy orals kan gaan.

Read more...
 

Fiat Bravo Sport

Op die plaaslike mark is Fiat nou nie een van die groot spelers nie. Maar wat seker is, is die feit dat hy ‘n klompie vurige ondersteuners het en dat Fiat ‘n reeks motors het wat getuig van oorspronklikheid en dat hulle pioniers was op sommige gebiede.

Read more...
 
  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  3 
  •  Next 
  •  End 
  • »


Page 1 of 3

Polls

Your favourite new car
 
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday47
mod_vvisit_counterYesterday36
mod_vvisit_counterThis week159
mod_vvisit_counterThis month118
mod_vvisit_counterLast month1546
mod_vvisit_counterTotal2654

Today: Sep 04, 2010