History

Subject
Peugeot in Africa

Author
Dr Hans Heese

 

Back to History

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   
 

Peugeot se Afrika dae van weleer

May 2007

"Met hierdie stukkie reklame van net twee mans het Peugeot 203’s soos soetkoek in Oos-Afrika begin verkoop en spoedig die Britse vervaardigers in die gewese Engelse kolonies begin seermaak. Met die instelling van die Coronation Safari in 1953 – die voorloper van die Oos-Afrika Safari – was Peugeot klokslag daar en het sy reputasie as tydrenmotor dramaties gegroei. Verder het Peugeot ook gereeld fabriekspanne ingeskryf vir die Algiers-Kaap tydrenne – die voorloper weereens van die Parys-Dakar tydrenne en besonder goed gevaar."

 



Download / view the pdf file

 

Copyright

All content and images are copyrighted by Galimoto MEDIA cc and/or the
respective author and any unauthorised duplication or distribution is
only allowed with prior consent from Galimoto MEDIA cc.