Opel Geskiedenis
June 2009
"Pryse van Opels en ander Duitse motors het ná die sluit van ‘n handelsverdrag tussen Suid-
Afrika en Duitsland in 1934, heelwat verminder. Volgens dié ooreenkoms sou Suid-Afrika die
grootste deel van sy wolskeersel na Duitsland stuur waar krediete opgebou kon word om
motors, lokomotiewe en vliegtuie te koop. Dit verklaar dan ook die grootskaalse invoer van
Henschell lokomotiewe en Junkers vliegtuie benewens die Opels, DKW’s en Adlers vanaf
1935 tot l939."

Download / view the pdf file
Copyright
All content and images are copyrighted by Galimoto MEDIA cc and/or the
respective author and any unauthorised duplication or distribution is
only allowed with prior consent from Galimoto MEDIA cc. |