MINI se (amper) 50 jaar in Suid-Afrika en eie ervarings
"Die eerste reeks Mini's is reeds in geheimhouding einde 1959 in die Blackheath-fabriek buite Kuilsrivier gemonteer en vroeg in 1960 landswyd na die BMC agentskappe oor die land versend. Een van die eerste Suid-Afrikaans vervaardigde modelle is in die geheim deeglik getoet; Harry Pierce het met 'n Mini van Johannesburg na Durban in 6 uur 49 minute gery wat 'n gemiddelde snelheid van 60 myl per uuur verteenwoordig het en kon met 'n verbruik van 38,6 myl per gelling spog."

Download / view the pdf file
Copyright
All content and images are copyrighted by Galimoto MEDIA cc and/or the
respective author and any unauthorised duplication or distribution is
only allowed with prior consent from Galimoto MEDIA cc. |